1992 San Marino Grand Prix

  1992 San Marino Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 5 van 16 in die 1992 Formule Een-seisoen

Datum 17 Mei 1992
Amptelike naam XII Gran Premio di San Marino
Plek Autodromo Enzo e Dino Ferrari
Imola, Emilia-Romagna, Italië
Baan Permanente renfasiliteit
5.040 km (3.144 mi)
Afstand 60 rondtes, 307.440 km (191.790 mi)
WeerSonnig
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Renault
Tyd 1:21.842
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Italië Riccardo Patrese Williams-Renault
Tyd 1:26.100 op rondte 60
Podiumplekke
Eerste Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Renault
Tweede Vlag van Italië Riccardo Patrese Williams-Renault
Derde Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda


Die 1992 Formule 1 San Marino Grand Prix is op 17 Mei 1992 op die Autodromo Enzo e Dino Ferrari in Imola, Italië gehou. Dit was die vyfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nigel Mansell in 'n Williams-Renault gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in